ek het knop op bokant van my hand amper by my gewrig. dit het oor die jare groter geword, dit voel soos ''n been. dis pynloos. Hy staan nou al so 0.5cm bo hand uit. Enige hulp of raad sal waardeer ...